Skip to main content
Thumbnail for Huisgenoot Reis na die Ruimte [electronic resource]

Huisgenoot Reis na die Ruimte [electronic resource]

eMagazine
Hou vas, want Reis Na Die Ruimte gaan jou op ’n ongelooflike vlug neem van die begin van ruimtereise tot waar ons vandag is! Verkyk jou aan pragtige infografika van vuurpyle, ’n pendeltuig en die karretjies op die maan en Mars, lees oor die vreemde lewe op die Internasionale Ruimtestasie, kyk hoe ruimtepakke werk en verwonder jou aan die plan om binnekort op Mars te gaan bly. Ons vertel ook meer oor toekomstige vakansies in die ruimte en hoe jy self ’n ruimtevaarder kan word! Kry jou eksemplaar van Reis Na Die Ruimte vandag nog teen R45.
Imprint:
[Place of publication not identified] : Media 24 Ltd, [date of publication not identified]
Collation:
1 online resource (1 text file)
Series:
Huisgenoot Reis na die Ruimte
System details:
Mode of access: Internet
Language:
English
Subject:
BRN:
3155028
View my active saved list
0 items in my active saved list